“I was born in the Republic of South Africa. I understand two of the languages that are spoken in the Republic of South Africa. One can buy pecan nut pie at the Spar in the Republic of South Africa. You can also buy Afrikaans newspapers there. You do need a car, though, if you want […]
Dertien minute op ’n Saterdagaand
“Ek is gebore in die Republiek van Suid-Afrika. Ek verstaan twee van die tale wat gepraat word in die Republiek van Suid-Afrika. Mens kan pekanneut tert koop by die Spar in die Republiek van Suid-Afrika. Mens kan ook Afrikaanse koerante daar koop. Mens het wel ’n kar nodig as jy van Middelburg af Bronkhorstspruit toe […]
Koors/Fotografie – Twee versamelings gedigte
Twee versamelings gedigte uit verskeie penne, etlike potlode, en die tikvingers van Brand Smit. ———————————- INHOUD I. KOORS gedig, deel een nog naamloos ruimtes brommer kaarthuis transformasie onvermydelik, miskien dag vol beskawing pandhuis twee wat vry was zombie moed soldaat verwagtinge dogmatiek hoop gees kind massa persoonlike getsémané vrou (i) toekomsvisioen vrees nuwe mens (i) […]
Sê dit beter – Volume 1
So graag soos wat ’n mens wil beweer jy doen ’n projek soos hierdie vir ander mense, moet ek bieg: ek het hierdie boekie in die eerste plek vir myself ontwikkel. Vir maande lank het ek rondgeloop met ’n opgevoude vel A4-papier in my pennesakkie, en elke keer wat ek ’n Afrikaanse woord teëgekom het […]